Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invloei
invloei [boodskap #145339] Vr, 24 Mei 2024 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invloei
Afbreking: in•vloei
Samestelling: in + vloei


Werkwoord: vloei in, invloei
Verlede tyd: het ingevloei

Betekenis:
• Om na die binnekant te vloei of te stroom.

Gebruik:
• Die rivier vloei in die dam in.
• Rou riool het in die see ingevloei.

Sinoniem:
• inkom
• inloop
• instroom

Antoniem:
• uitvloei

Hiponiem:
• kapitaalinvloei

Afgelei:
• invloeiend
• invloeiing

Vertaling:
Engels: to flow in
Nederlands: invloeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: willoos
Volgende onderwerp: plusteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:27:12 MGT 2024