Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allengs
allengs [boodskap #145334] Vr, 24 Mei 2024 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allengs
Afbreking: al•lengs


Bywoord: allengs

Betekenis:
• (ongewoon) Wat geleidelik oor 'n lang tyd gebeur.

Gebruik:
• Die bejaarde se gesondheid het agteruit gegaan en die eensame pad het vir hom allengs te veel geword.

Sinoniem:
• algaande
• gaandeweg
• geleidelik
• langsaam
• langsamerhand
• mettertyd
• onmerkbaar
• stadigaan

Vertaling:
Engels: gradually, slowly, little by little
Nederlands: allengs

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langsamerhand
Volgende onderwerp: wenslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:26:47 MGT 2024