stilte in die stad [boodskap #2894] |
Sa, 08 November 2003 09:39 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die strate is stil
asof niemand heerheen wil
drentelend oor die sypaadjies
soek na bekende gesigte is al die gaatjies
steeds alleen in vensterkoop
gedagtes somtyds wild op loop
wil jy my nie aan die regterhand kom vat
terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
moet ek hierdie hele Saterdag alleen
die internet opdreun?
DD
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2902 is 'n antwoord op boodskap #2894] |
Ma, 10 November 2003 21:33 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:7odpqvgdi2tsmvpnb2tvhuqv52ibratphg@4ax.com...
>
>
> Die strate is stil
> asof niemand heerheen wil
> drentelend oor die sypaadjies
> soek na bekende gesigte is al die gaatjies
> steeds alleen in vensterkoop
> gedagtes somtyds wild op loop
> wil jy my nie aan die regterhand kom vat
> terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
> moet ek hierdie hele Saterdag alleen
> die internet opdreun?
>
> DD
>
En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....
Lorinda
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2905 is 'n antwoord op boodskap #2902] |
Di, 11 November 2003 20:00 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 10 Nov 2003 21:33:31 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:7odpqvgdi2tsmvpnb2tvhuqv52ibratphg@4ax.com...
>>
>>
>> Die strate is stil
>> asof niemand heerheen wil
>> drentelend oor die sypaadjies
>> soek na bekende gesigte is al die gaatjies
>> steeds alleen in vensterkoop
>> gedagtes somtyds wild op loop
>> wil jy my nie aan die regterhand kom vat
>> terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
>> moet ek hierdie hele Saterdag alleen
>> die internet opdreun?
>>
>> DD
>>
>
> En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
> leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....
>
> Lorinda
>
Wat 'n vervelige alternatief!
DD
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2906 is 'n antwoord op boodskap #2905] |
Di, 11 November 2003 20:09 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Wat 'n vervelige alternatief!
Wel, ek kan altyd met jou stry en baklei oor Descartes se filosofie!!
Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2908 is 'n antwoord op boodskap #2905] |
Di, 11 November 2003 22:07 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:utf2rv0hloum2k27dh9dnm8b6eh3lb0qac@4ax.com...
>> En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
>> leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....
>>
>> Lorinda
>>
>
> Wat 'n vervelige alternatief!
>
> DD
>
Maar gedigte is letterkunde! En jy dig hier en oorkant en oral!
Lorinda
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2909 is 'n antwoord op boodskap #2906] |
Di, 11 November 2003 22:09 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:deg2rv4onomtd5b2l2hbuis93h3k29l10r@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Wat 'n vervelige alternatief!
>
> Wel, ek kan altyd met jou stry en baklei oor Descartes se filosofie!!
> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
effigy...:-)
Lorinda
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2910 is 'n antwoord op boodskap #2909] |
Di, 11 November 2003 22:28 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
>> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
>
> Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
> effigy...:-)
LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
niks...fiekerol, nada - niks.
Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
;-)
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2912 is 'n antwoord op boodskap #2910] |
Di, 11 November 2003 22:45 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:eho2rvkk4dm13j7kaquit72vmfhu9fv0ld@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
>>
>> Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
>> effigy...:-)
>
> LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
> sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
> niks...fiekerol, nada - niks.
> Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
> ;-)
Solank hulle nie later kla waneer ons twee 'n nuwe taal ontwikkel het nie.
Ons het hulle al voorheen gewaarsku. Ons vra wettige vrae, en al wat hulle
gee is naam, rang en nommer :-)
Lorinda
|
|
|