Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolkbedekking
wolkbedekking [boodskap #145246] Di, 14 Mei 2024 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolkbedekking
Afbreking: wolk•be•dek•king
Samestelling: wolk + bedekking


Selfstandige naamwoord: wolkbedekking
Meervoud: wolkbedekkings

Betekenis:
• Al die wolke wat op 'n gegewe tyd in die lug teenwoordig is.

Gebruik:
• Sonplase word gewoonlik op plekke met 'n lae wolkbedekking en 'n beperkte menslike bevolking gebou.

Vertaling:
Engels: cloud cover, cloud coverage
Nederlands: bewolking, wolkenbedekking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merkbaar
Volgende onderwerp: manipulering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:09:43 MGT 2024