Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerskante
weerskante [boodskap #145207] Vr, 10 Mei 2024 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerskante
Afbreking: weers•kan•te
Samestelling: weer + -s- + kante


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: weerskante

Betekenis:
• Albei kante/ sye.

Gebruik:
• Die trok is aan weerskante gestamp.

Sinoniem:
• alkant
• weersye

Vertaling:
Engels: both sides
Nederlands: weerskanten


Bywoord: weerskant, weerskante

Betekenis:
• Aan beide kante/ sye.

Gebruik:
• My boetie en sussie staan weerskante van my.

Vertaling:
Engels: on both sides
Nederlands: weerskanten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toereteller
Volgende onderwerp: betroubaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:18:33 MGT 2024