Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamstaan
saamstaan [boodskap #145205] Vr, 10 Mei 2024 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19038
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamstaan
Afbreking: saam•staan
Samestelling: saam + staan


Werkwoord: staan saam, saamstaan
Verlede tyd: het saamgestaan

Betekenis:
• Om mekaar te ondersteun en nie verdeeld te wees nie.

Gebruik:
• Ons staan skouer aan skouer saam teen die oormag.
• Die wat nie saamgestaan het nie is uitgedelg.

Sinoniem:
• bymekaarstaan
• meewerk
• saamwerk
• verenig

Vertaling:
Engels: to stand together, act in concert
Nederlands: samen staan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redaksioneel
Volgende onderwerp: toereteller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:48:16 MGT 2024