Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hulde
hulde [boodskap #145197] Do, 09 Mei 2024 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hulde
Afbreking: hul•de


Selfstandige naamwoord: hulde
Meervoud:

Betekenis:
• Die bewys van eer of waardering.

Gebruik:
• Die monument bring hulde aan die gestorwe soldate.

Sinoniem:
• eer
• eerbetoon
• lof
• prys

Afgelei:
• huldebetoon
• huldebetuiging
• huldebewys
• huldeblyk

Vertaling:
Engels: homage, tribute, honour
Nederlands: hulde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pryswenner
Volgende onderwerp: onherbergsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:55:45 MGT 2024