Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pryswenner
pryswenner [boodskap #145196] Do, 09 Mei 2024 12:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pryswenner
Afbreking: prys•wen•ner
Samestelling: prys + wenner


Selfstandige naamwoord: pryswenner
Meervoud: pryswenners
Verkleinwoord: pryswennertjie
Meervoud van verkleining: pryswennertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n prys wen.

Gebruik:
• Die pryswenner sal 'n koopbewys ter waarde van R100 ontvang.

Wisselvorm:
• pryswinner

Hiponiem:
• eerstepryswenner
• Nobelpryswenner

Vertaling:
Engels: prize winner
Nederlands: prijswinnaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolkoerant
Volgende onderwerp: hulde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:26:20 MGT 2024