Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landstaal
landstaal [boodskap #145194] Do, 09 Mei 2024 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landstaal
Afbreking: lands•taal
Samestelling: land + -s- + taal


Selfstandige naamwoord: landstaal
Meervoud: landstale

Betekenis:
• Die taal van 'n land (amptelik of as 'n volkstaal).

Gebruik:
• Op 8 Mei 1925 is Afrikaans as 'n amptelike landstaal erken.

Vertaling:
Engels: national language
Nederlands: landstaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereer
Volgende onderwerp: skoolkoerant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:42:13 MGT 2024