Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudioboek
oudioboek [boodskap #145154] Vr, 03 Mei 2024 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudioboek
Afbreking: ou•di•o•boek
Samestelling: oudio + boek


Selfstandige naamwoord: oudioboek
Meervoud: oudioboeke

Betekenis:
• 'n Boek waarvan die teks opgeneem is sodat 'n mens daarna kan luister.

Gebruik:
• Ek luister graag oudioboeke wanneer ek in my motor ry.

Sinoniem:
• luisterboek

Vertaling:
Engels: audio book
Nederlands: audioboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Saoedi-Arabië
Volgende onderwerp: opelugmuseum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:34:48 MGT 2024