Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodsstudie
loodsstudie [boodskap #145087] Sa, 20 April 2024 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loodsstudie
Afbreking: loods•stu•die
Samestelling: loods + studie


Selfstandige naamwoord: loodsstudie
Meervoud: loodsstudies

Betekenis:
• 'n Klein, voorlopige studie om 'n konsep te toets voordat 'n groter studie aangepak word.

Gebruik:
• Die loodsstudie het getoon dat pasiënte wat die medikasie geneem het "beduidend minder" simptome as die kontrolegroep gehad het.

Sinoniem:
• proefstudie

Vertaling:
Engels: pilot study
Nederlands: proefstudie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sopraan
Volgende onderwerp: verhalend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:35:17 MGT 2024