Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsweep
opsweep [boodskap #145077] Do, 18 April 2024 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18886
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsweep
Afbreking: op•sweep
Samestelling: op + sweep


Werkwoord: sweep op, opsweep
Verlede tyd: het opgesweep

Betekenis:
• Om mense emosioneel aan te moedig (tot aksie of verset).

Gebruik:
• Die politikus het die skare tot massa-aksie opgesweep.

Sinoniem:
• aanblaas
• aanhits
• aanspoor
• aanvuur
• ophits
• oprui
• opsteek
• opstook

Antoniem:
• kalmeer

Afgelei:
• opswepery
• opsweping

Vertaling:
Engels: to whip up, incite
Nederlands: opzwepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenspoedig
Volgende onderwerp: puisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 13:27:06 MGT 2024