Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kasset
kasset [boodskap #145074] Do, 18 April 2024 18:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18879
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oudiokasset.
'n Oudiokasset.
kasset
Afbreking: kas•set


Selfstandige naamwoord: kasset
Meervoud: kassette
Verkleinwoord: kassetjie
Meervoud van verkleining: kassetjies

Betekenis:
• 'n Kassie met 'n magnetiese band waarop klank en video opgeneem en herspeel word. Later ook gebruik om digitale data te stoor.

Gebruik:
• In die ou dae is musiek op plate en kassette opgeneem en in winkels verkoop.

Hiponiem:
• oudiokasset
• videokasset

Afgelei:
• kassetbandmasjien
• kassetspeler
• radiokassetspeler

Vertaling:
Engels: cassette
Nederlands: cassette

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baiekeer
Volgende onderwerp: reinheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 17:46:53 MGT 2024