Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omseil
omseil [boodskap #145070] Do, 18 April 2024 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omseil
Afbreking: om•seil
Samestelling: om + seil


Werkwoord: omseil
Verlede tyd: het omseil

Betekenis:
• (figuurlik) Om 'n probleem te ontwyk.
• Om langs 'n omweg te seil.

Gebruik:
• Hy het my vraag omseil.
• Die skip het die Kaap omseil.

Sinoniem:
• ontduik
• ontwyk
• vermy
• vryspring
• omvaar

Afgelei:
• omseiling

Vertaling:
Engels: to bypass, get around; to sail around
Nederlands: omzeilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deïnstalleer
Volgende onderwerp: konsulêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 03:39:29 MGT 2024