Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleierig
vleierig [boodskap #145068] Do, 18 April 2024 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18878
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleierig
Afbreking: vlei•e•rig
Samestelling: vlei + -erig


Byvoeglike naamwoord: vleierig
Attributief: vleierige

Betekenis:
• Wat graag vlei (al te vriendelik en onderdanig is).
• Soos 'n moeras of vleiland.

Gebruik:
• As sy so vleierig is, moet jy weet sy soek iets by jou.
• Die gebied is nat en vleierig.

Sinoniem:
• flikflooierig
• kruiperig
• stroperig
• vleiend
• moerasagtig
• natterig
• vleiagtig

Vertaling:
Engels: flattering, coaxing, sugary; swampy, marshy
Nederlands: vleierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsinnig
Volgende onderwerp: deïnstalleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 16:21:11 MGT 2024