Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langbome
langbome [boodskap #145061] Wo, 17 April 2024 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langbome
Afbreking: lang•bo•me
Samestelling: lang + bome


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: langbome
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: langboompies

Betekenis:
• 'n Idiomatiese verwysing na 'n begraafplaas, wat tipies met Sipresse of ander hoë bome beplant word.

Gebruik:
• Oom Hendrik is reeds langbome toe. [Hy is dood.]

Vertaling:
Engels: the tall trees, cemetery, graveyard
Nederlands: de hoge bomen, kerkhof

Nota:
• Dikwels ook los geskryf: "lang bome".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genoegdoening
Volgende onderwerp: rondjaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:30:49 MGT 2024