Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindbestemming
eindbestemming [boodskap #145054] Di, 16 April 2024 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindbestemming
Afbreking: eind•be•stem•ming
Samestelling: eind(e) + bestemming


Selfstandige naamwoord: eindbestemming
Meervoud: eindbestemminge, eindbestemmings
Verkleinwoord: eindbestemminkie
Meervoud van verkleining: eindbestemminkies

Betekenis:
• Die finale stop; die eindpunt van 'n reis of tog.
• (figuurlik) Dit wat vir iemand voorlê; lot; voorland.

Gebruik:
• Die trein ry deur verskeie dorpe, maar Pretoria is die eindbestemming.
• Elke mens bepaal sy eie eindbestemming!

Vertaling:
Engels: final destination; destiny
Nederlands: eindbestemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetstuk
Volgende onderwerp: elokusionis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:42:40 MGT 2024