Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagding
slagding [boodskap #145051] Di, 16 April 2024 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slagding
Afbreking: slag•ding
Samestelling: slag + ding


Selfstandige naamwoord: slagding
Meervoud: slaggoed
Verkleinwoord: slagdingetjie
Meervoud van verkleining: slagdingetjies

Betekenis:
• Iets wat geslag kan word (soos 'n skaap, bees of vark).

Gebruik:
• Bring elkeen sy slagding hierheen, grootvee of kleinvee, en slag hulle hier sodat die bloed kan uitloop. [1 Samuel 14:34]

Sinoniem:
• slagdier

Vertaling:
Engels: slaughter animal
Nederlands: slachtdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondhigiënis
Volgende onderwerp: eerbewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:09:27 MGT 2024