Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laerskoolleerling
laerskoolleerling [boodskap #145014] Vr, 12 April 2024 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laerskoolleerling
Afbreking: laer•skool•leer•ling
Samestelling: laerskool + leerling


Selfstandige naamwoord: laerskoolleerling
Meervoud: laerskoolleerlinge

Betekenis:
• 'n Leerder op laerskool.

Gebruik:
Laerskoolleerlinge van dwarsoor die land sal aan die kompetisie deelneem.

Sinoniem:
• laerskoolkind
• laerskoolleerder
• laerskoolstudent

Antoniem:
• hoërskoolleerling

Vertaling:
Engels: primary school pupil
Nederlands: basisschoolleerling, leerling van de basisschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoërskoolleerling
Volgende onderwerp: intermediêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:14:10 MGT 2024