Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herontdek
herontdek [boodskap #145010] Do, 11 April 2024 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herontdek
Afbreking: her•ont•dek
Samestelling: her- + ontdek


Werkwoord: herontdek
Verlede tyd: het herontdek

Betekenis:
• Om weer te ontdek.

Gebruik:
Herontdek die vreugde van lees.

Afgelei:
• herontdekte
• herontdekking

Vertaling:
Engels: to rediscover
Nederlands: herontdekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolbywoning
Volgende onderwerp: voordrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:33:10 MGT 2024