Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hongaars
Hongaars [boodskap #144979] Ma, 08 April 2024 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hongaars
Afbreking: Hon•gaars
Samestelling: Hongaar + -s
Uitspraak: /ɦoŋˈxɑːrs/


Selfstandige naamwoord: Hongaars
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal wat in Hongarye gepraat word. Die taal van die Hongare.

Gebruik:
• Ek kan ongelukkig nie Hongaars praat nie.

Afkorting:
• Hong.

Verwant:
• Hongaar
• Hongarye

Vertaling:
Engels: Hungarian
Nederlands: Hongaars


Byvoeglike naamwoord: Hongaars
Attributief: Hongaarse

Betekenis:
• Met betrekking die land Hongarye en sy mense.

Gebruik:
• Sy is 'n Hongaarse burger.

Vertaling:
Engels: Hungarian
Nederlands: Hongaars

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Belgies
Volgende onderwerp: besnoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:20:35 MGT 2024