Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfgod
halfgod [boodskap #144977] Ma, 08 April 2024 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfgod
Afbreking: half•god
Samestelling: half + god


Selfstandige naamwoord: halfgod
Meervoud: halfgode
Verkleinwoord: halfgodjie
Meervoud van verkleining: halfgodjies

Betekenis:
• 'n Mens van goddelike afkoms, die nageslag van 'n verhouding tussen 'n god en 'n mens.

Gebruik:
• Die meeste halfgode wat in die mitologie beskryf word was sterflik soos mense, maar het besondere, bonatuurlike kragte gehad.

Antoniem:
• halfgodin (vroulik)

Vertaling:
Engels: half-god, demigod
Nederlands: halfgod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afbeelding
Volgende onderwerp: Belgies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:25:10 MGT 2024