Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » edelmetaal
edelmetaal [boodskap #144970] Sa, 06 April 2024 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
edelmetaal
Afbreking: e•del•me•taal
Samestelling: edel + metaal


Selfstandige naamwoord: edelmetaal
Meervoud: edelmetale

Betekenis:
• 'n Metaal wat nie korrosie of oksidasie ondergaan nie.

Gebruik:
• Goud en platinum bly altyd skitterblink omdat hulle edelmetale is.

Vertaling:
Engels: noble metal
Nederlands: edelmetaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfoonnommer
Volgende onderwerp: ortopeed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:08:16 MGT 2024