Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlugtend
vlugtend [boodskap #144942] Wo, 03 April 2024 19:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlugtend
Afbreking: vlug•tend
Samestelling: vlug + -end


Byvoeglike naamwoord: vlugtend
Attributief: vlugtende

Betekenis:
• Wat besig is om te vlug.

Gebruik:
• Die vlugtende soldaat is in die rug geskiet.

Sinoniem:
• ontwykend

Afgelei:
• voortvlugtend

Vertaling:
Engels: fleeing
Nederlands: vluchtend

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord "vlug".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wagtend
Volgende onderwerp: sterwend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:55:35 MGT 2024