Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasagtig
gasagtig [boodskap #144931] Ma, 01 April 2024 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18781
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasagtig
Afbreking: gas•ag•tig
Samestelling: gas + -agtig


Byvoeglike naamwoord: gasagtig
Attributief: gasagtige

Betekenis:
• Soos 'n gas, of met die eienskappe van gas.

Gebruik:
• Uranus, die sewende planeet van die Son af, is 'n gasagtige ysreus.

Sinoniem:
• gasvormig

Afgelei:
• gasagtigheid

Vertaling:
Engels: gassy, gaseous, aeriform
Nederlands: gasachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katswink
Volgende onderwerp: onophoudelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 15 13:00:30 MGT 2024