Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » newe-effek
newe-effek [boodskap #144928] So, 31 Maart 2024 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18781
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
newe-effek
Afbreking: ne•we-ef•fek


Selfstandige naamwoord: newe-effek
Meervoud: newe-effekte

Betekenis:
• 'n Byproduk of onbedoelde effek.

Gebruik:
• Lomerigheid, duiseligheid en hardlywigheid is algemene newe-effekte van die medikasie.

Vertaling:
Engels: side effect, by-product
Nederlands: neveneffect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevredigend
Volgende onderwerp: swink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 15 12:25:30 MGT 2024