Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooibloedsel
rooibloedsel [boodskap #144907] So, 31 Maart 2024 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rooibloedsel
Afbreking: rooi•bloed•sel
Samestelling: rooi + bloedsel


Selfstandige naamwoord: rooibloedsel
Meervoud: rooibloedselle
Verkleinwoord: rooibloedselletjie
Meervoud van verkleining: rooibloedselletjies

Betekenis:
• 'n Bloedliggaampie met hemoglobien (die suurstofdraer) wat deur die bloed sirkuleer.

Gebruik:
Rooibloedselle word in die beenmurg gemaak en is rooi van kleur, maar is nie egte selle nie, omdat hulle nie 'n selkern het nie.

Sinoniem:
• eritrosiet
• rooibloedliggaampie

Vertaling:
Engels: red blood cells, erythrocyte
Nederlands: rode bloedcel, erytrocy

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedstroom
Volgende onderwerp: witbloedsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:47:40 MGT 2024