Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » absorpsie
absorpsie [boodskap #144894] Vr, 29 Maart 2024 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
absorpsie
Afbreking: ab•sorp•sie


Selfstandige naamwoord: absorpsie
Meervoud: absorpsies

Betekenis:
• Die handeling van absorbeer (om stowwe op te neem).

Gebruik:
• Vitamien A, D, E en K is vetoplosbaar is en hulle absorpsie kan slegs plaasvind waar genoegsame vette in die liggaam teenwoordig is.

Sinoniem:
• absorbering
• insuiging
• opneming
• opslurping
• opsuiging

Hiponiem:
• geluidabsorpsie
• ioonabsorpsie

Afgelei:
• absorpsiemeter
• absorpsiemiddel
• absorpsiestreep
• absorpsieverhouding
• absorpsievermoë

Vertaling:
Engels: absorption
Nederlands: absorptie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugtog
Volgende onderwerp: aktivering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:49:16 MGT 2024