Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugtog
terugtog [boodskap #144893] Do, 28 Maart 2024 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugtog
Afbreking: ter•ug•tog
Samestelling: terug + tog


Selfstandige naamwoord: terugtog
Meervoud: terugtogte
Verkleinwoord: terugtoggie
Meervoud van verkleining: terugtoggies

Betekenis:
• 'n Rit/reis terug na die beginpunt.

Gebruik:
• Die skip het op sy derde terugtog vanaf Indië gesink.

Sinoniem:
• terugkeer
• terugrit
• terugreis
• terugval

Vertaling:
Engels: return trip, journey back, retreat
Nederlands: terugtocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerspieël
Volgende onderwerp: absorpsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:24:39 MGT 2024