Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diktaat
diktaat [boodskap #144891] Do, 28 Maart 2024 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diktaat
Afbreking: dik•taat


Selfstandige naamwoord: diktaat
Meervoud: diktate
Verkleinwoord: diktaatjie
Meervoud van verkleining: diktaatjies

Betekenis:
• Aantekeninge van dit wat mondeling meegedeel is, of wat aan ander meegedeel (gedikteer) moet word.
• 'n Bevel of ander dwingende voorskrif.

Gebruik:
• Die dosent het sy diktaat by die huis vergeet en kon nie met die les voortgaan nie.
• Die Boere het hulle nie veel aan die koningin se diktate gesteur nie.

Afgelei:
• diktaatboek
• diktaatskrif

Verwant:
• dikteer

Vertaling:
Engels: dictation
Nederlands: dictaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekoratief
Volgende onderwerp: weerspieël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:43:47 MGT 2024