Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooflanddros
hooflanddros [boodskap #144885] Wo, 27 Maart 2024 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hooflanddros
Afbreking: hoof•land•dros
Samestelling: hoof + landdros


Selfstandige naamwoord: hooflanddros
Meervoud: hooflanddroste

Betekenis:
• Die landdros aan die hoof van 'n administratiewe gebied.

Gebruik:
• Die aansoek om appèl sal deur die hooflanddros van Pretoria aangehoor word.

Sinoniem:
• hoofmagistraat

Vertaling:
Engels: chief magistrate
Nederlands: hoofdmagistraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klagstaat
Volgende onderwerp: bankstaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:09:04 MGT 2024