Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaartjieverkoper
kaartjieverkoper [boodskap #144883] Wo, 27 Maart 2024 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaartjieverkoper
Afbreking: kaar•tjie•ver•ko•per
Samestelling: kaartjie + verkoper


Selfstandige naamwoord: kaartjieverkoper
Meervoud: kaartjieverkopers

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat kaartjies verkoop.

Gebruik:
• Sy vra die kaartjieverkoper hoeveel 'n kaartjie na die Germiston-stasie sal kos.

Vertaling:
Engels: ticket seller
Nederlands: kaartjesverkoper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreigend
Volgende onderwerp: klagstaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:15:07 MGT 2024