Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaartjieprys
kaartjieprys [boodskap #144880] Wo, 27 Maart 2024 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaartjieprys
Afbreking: kaar•tjie•prys
Samestelling: kaartjie + prys


Selfstandige naamwoord: kaartjieprys
Meervoud: kaartjiepryse

Betekenis:
• Die bedrag geld wat 'n mens vir 'n kaatjie betaal.

Gebruik:
• Die kaartjieprys vir die voorste rye beloop R100.

Vertaling:
Engels: ticket price
Nederlands: prijs van kaartje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geliefkoos
Volgende onderwerp: onafwendbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:27:14 MGT 2024