Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » appeltert
appeltert [boodskap #144845] Ma, 18 Maart 2024 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
appeltert
Afbreking: ap•pel•tert
Samestelling: appel + tert


Selfstandige naamwoord: appeltert
Meervoud: appelterte
Verkleinwoord: appeltertjie
Meervoud van verkleining: appeltertjies

Betekenis:
• 'n Gebakte tert met 'n vulsel van gekookte appels.

Gebruik:
• Kan ek vir jou 'n sny appleltert met roomys aanbied?

Vertaling:
Engels: apple pie, apple tart
Nederlands: appeltaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witwyn
Volgende onderwerp: aandraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 06:01:10 MGT 2024