Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witwyn
witwyn [boodskap #144844] Ma, 18 Maart 2024 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Glas witwyn.
'n Glas witwyn.
witwyn
Afbreking: wit•wyn
Samestelling: wit + wyn


Selfstandige naamwoord: witwyn
Meervoud: witwyne
Verkleinwoord: witwyntjie
Meervoud van verkleining: witwyntjies

Betekenis:
• Wyn wat van wit druiwe gemaak is.

Gebruik:
• Kan ek 'n glas droë witwyn kry, asseblief.

Antoniem:
• rooiwyn

Afgelei:
• witwynproduksie

Vertaling:
Engels: white wine
Nederlands: witte wijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skemerkelkie
Volgende onderwerp: appeltert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:43:25 MGT 2024