Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kundige
kundige [boodskap #144802] Di, 12 Maart 2024 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kundige
Afbreking: kun•di•ge
Samestelling: kundig + -e


Selfstandige naamwoord: kundige
Meervoud: kundiges

Betekenis:
• Iemand wat kundig is. Persoon wat 'n kenner is op 'n bepaalde gebied.

Gebruik:
• Die onkundige man dink, die kundige man weet. [Langenhoven]

Sinoniem:
• boffin
• deskundige
• ekspert
• fundi
• spesialis
• wetende

Hiponiem:
• aardkundige
• aardrykskundige
• akkerboukundige
• arbeidskundige
• artsenykundige
• bedryfsielkundige
• bedryfskundige
• beeldhoukundige
• beenheelkundige
• beroepgeneeskundige
• biblioteekkundige
• bloedkundige
• bosboukundige
• boukundige
• deskundige
• dieetkundige
• dierkundige
• digkundige
• fabelkundige
• gedragskundige
• gelaatkundige
• geneeskundige
• gesigkundige
• geskiedkundige
• geslagkundige
• geslagskundige
• gifkundige
• gletserkundige
• graskundige
• haarkleurdeskundige
• haarkundige
• handskrifdeskundige
• handskrifkundige
• heelkundige
• huishoudkundige
• insekkundige
• insektekundige
• krygskundige
• landboukundige
• landhuishoudkundige
• landmeetkundige
• leserkundige
• letterkundige
• lugvaartkundige
• lugwerktuigkundige
• meetkundige
• menskundige
• metaalkundige
• moskundige
• muntkundige
• mynboukundige
• naamkundige
• natuurkundige
• offisiergeneeskundige
• ondeskundige
• onkundige
• onoordeelkundige
• onsaakkundige
• onstaatkundige
• ontaalkundige
• ontleedkundige
• onvakkundige
• oogheelkundige
• oogkundige
• oordeelkundige
• oorheelkundige
• opvoedkundige
• oudheidkundige
• penningkundige
• plantkundige
• pleknaamkundige
• polisiekundige
• rassekundige
• redekundige
• redeneerkundige
• regskundige
• rekenaarkundige
• rekeningkundige
• rekenkundige
• saakkundige
• sedekundige
• seekundige
• seevaartkundige
• sendingkundige
• siekekamerverpleegkundige
• sielkundige
• sielsiekeverpleegkundige
• skedelkundige
• skeepsboukundige
• skeepskundige
• skeikundige
• skoolgeneeskundige
• skoonheidskundige
• skrifkundige
• skulpkundige
• snykundige
• spellingkundige
• spierkundige
• staathuishoudkundige
• staatkundige
• staatshuishoudkundige
• steenkundige
• stelkundige
• sterrekundige
• studentverpleegkundige
• taalkundige
• tandheelkundige
• tandwerktuigkundige
• tekstielkundige
• tuinboukundige
• tuiswerktuigkundige
• uitlegkundige
• vakkundige
• veeartsenykundige
• verligtingsdeskundige
• verloskundige
• verpleegkundige
• viskundige
• voetheelkundige
• wapenkundige
• waterboukundige
• weekdierkundige
• werktuigkundige

Vertaling:
Engels: expert
Nederlands: kundige


Byvoeglike naamwoord: kundig
Vergrotende trap: kundiger
Oortreffende trap: kundigste
Attributief: kundige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van kundig: wat kundig is en oor kennis en vaardighede beskik.

Gebruik:
• Hy is 'n kundige motorwerktuigkundige.

Vertaling:
Engels: knowledgeable, expert
Nederlands: kundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sameswering
Volgende onderwerp: kundig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 09:54:28 MGT 2024