Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sameswering
sameswering [boodskap #144801] Di, 12 Maart 2024 13:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sameswering
Afbreking: sa•me•swe•ring
Samestelling: saamsweer + -ing


Selfstandige naamwoord: sameswering
Meervoud: samesweringe, sameswerings
Verkleinwoord: sameswerinkie
Meervoud van verkleining: sameswerinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van saamsweer. 'n Geheime plan om iets slegs te doen.

Gebruik:
• Die mans word aangekla van moord, poging tot moord en sameswering om moord te pleeg.

Sinoniem:
• gekonkel
• komplot
• medepligtigheid
• samespanning

Verwant:
• samesweerder

Vertaling:
Engels: conspiracy, plot
Nederlands: samenzwering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onprofessioneel
Volgende onderwerp: kundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:04:33 MGT 2024