Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insinuasie
insinuasie [boodskap #144794] Ma, 11 Maart 2024 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insinuasie
Afbreking: in•si•nu•a•sie


Selfstandige naamwoord: insinuasie
Meervoud: insinuasies

Betekenis:
• Iets wat geïnsinueer word; dit wat indirek by implikasie gesê word.

Gebruik:
• Jou insinuasie dat ek 'n rassis is, is kwetsend en ongevraagd.

Sinoniem:
• aantyging
• bekladding
• beskuldiging
• innuendo
• sinspeling
• suggestie

Vertaling:
Engels: insinuation
Nederlands: insinuatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reddingsdiens
Volgende onderwerp: aflatoksien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:48:54 MGT 2024