Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sagtebal
sagtebal [boodskap #144791] So, 10 Maart 2024 18:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sagtebal word gespeel.
Sagtebal word gespeel.
sagtebal
Afbreking: sag•te•bal
Samestelling: sagte + bal


Selfstandige naamwoord: sagtebal
Meervoud:

Betekenis:
• Balsport verwant aan bofbal met soortgelyke reëls.

Gebruik:
• By sagtebal, anders as by bofbal, word die bal onderhands ingegooi. Die bal is ook groter en sagter, maar die speelveld is kleiner.

Vertaling:
Engels: softball
Nederlands: softbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bof
Volgende onderwerp: sportief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:49:17 MGT 2024