Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wiskundig
wiskundig [boodskap #144764] Wo, 06 Maart 2024 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wiskundig
Afbreking: wis•kun•dig
Samestelling: wiskunde + -ig


Byvoeglike naamwoord: wiskundig
Attributief: wiskundige
Partitief: wiskundigs

Betekenis:
• Wat op wiskunde betrekking het, of daarvan gebruik maak.

Gebruik:
• Leerders sal deur die jaar aan verskeie nuwe wiskundige konsepte bekend gestel word.

Sinoniem:
• matematies
• rekenkundig

Afkorting:
• wisk.

Vertaling:
Engels: mathematic, mathematical
Nederlands: wiskundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filosofies
Volgende onderwerp: hardeskyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:51:29 MGT 2024