Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filosofies
filosofies [boodskap #144763] Wo, 06 Maart 2024 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
filosofies
Afbreking: fi•lo•so•fies


Byvoeglike naamwoord: filosofies
Vergrotende trap: filosofieser
Oortreffende trap: filosofiesste
Attributief: filosofiese

Betekenis:
• Wat met die filosofie verband hou.
• Op 'n diep nadenkende wyse.

Gebruik:
• Ateïsme is 'n filosofiese stroming wat die bestaan van 'n godheid ontken.
• Ouer mense raak maklik filosofies as hulle oor die dood praat.

Sinoniem:
• diepsinnig
• nadenkend
• reflektief
• wysgerig

Afkorting:
• filos.

Vertaling:
Engels: philosophic, philosophical
Nederlands: filosofisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flegmaties
Volgende onderwerp: wiskundig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:53:58 MGT 2024