telefonies [boodskap #144684] |
Wo, 21 Februarie 2024 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20216 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
telefonies
Afbreking: te•le•fo•nies
Samestelling: telefoon + -ies
Byvoeglike naamwoord: telefonies
Attributief: telefoniese
Betekenis:
• Per telefoon.
Gebruik:
• Die gebou is ontruim nadat 'n telefoniese bomdreigement ontvang is.
Afgelei:
• radiotelefonies
Afkorting:
• telef.
Vertaling:
Engels: telephonic
Nederlands: telefonisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|