Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontlasting
ontlasting [boodskap #144681] Di, 20 Februarie 2024 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20401
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontlasting
Afbreking: ont•las•ting
Samestelling: ontlas(t) + -ing


Selfstandige naamwoord: ontlasting
Meervoud: ontlastings

Betekenis:
• Onverteerde reste wat as afvalstof deur die liggaam uitgeskei word.

Gebruik:
• Alle diere met 'n dermstelsel produseer ontlasting.

Sinoniem:
• afskeiding
• drek
• ekskrement
• ekskresie
• fekalieë
• feses
• kak
• mis
• poep
• riool
• stoelgang
• stront
• uitskeiding
• uitwerpsel

Afgelei:
• ontlastingstowwe

Vertaling:
Engels: feces, discharge, stool
Nederlands: ontlasting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ammoniak
Volgende onderwerp: stroomlyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Okt 15 02:45:59 MGT 2024