Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyandelikheid
vyandelikheid [boodskap #144671] So, 18 Februarie 2024 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyandelikheid
Afbreking: vy•an•de•lik•heid
Samestelling: vyandelik + -heid


Selfstandige naamwoord: vyandelikheid
Meervoud: vyandelikhede

Betekenis:
• Die toestand van vyandig wees.

Gebruik:
• 'n Wapenstilstand is afgekondig en vyandelikhede is tydelik gestaak.

Sinoniem:
• antagonisme
• nydigheid

Antoniem:
• vriendelikheid

Vertaling:
Engels: hostility, animosity
Nederlands: vijandelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binne-in
Volgende onderwerp: taalgebruiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:22:01 MGT 2024