Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagwaak
nagwaak [boodskap #144658] Vr, 16 Februarie 2024 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagwaak
Afbreking: nag•waak
Samestelling: nag + waak


Selfstandige naamwoord: nagwaak
Meervoud: nagwake

Betekenis:
• Die handeling om vir 'n doel deur die nag op te bly.
• Die wagte wat iets of iemand deur die nag oppas.
• (histories) Een van vier periodes waarin 'n nag ingedeel is.

Gebruik:
• 'n Nagwaak is ter nagedagtenis aan die slagoffers gehou waartydens blomme gelê en kerse gebrand is.
• Die nagwaak slaap en die deure staan wawyd oop.
• Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see. [Mattheus 14:25]

Afgelei:
• deurnagwaak

Vertaling:
Engels: night watch, night vigil, pernoctation
Nederlands: nachtwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omkom
Volgende onderwerp: oorlogsmisdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:18:34 MGT 2024