Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slotvers
slotvers [boodskap #144655] Do, 15 Februarie 2024 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slotvers
Afbreking: slot•vers
Samestelling: slot + vers


Selfstandige naamwoord: slotvers
Meervoud: slotverse
Verkleinwoord: slotversie
Meervoud van verkleining: slotversies

Betekenis:
• Die laaste vers. Vers waarmee afgesluit word.

Gebruik:
• Die gedig het 'n treffende slotvers.

Vertaling:
Engels: last verse
Nederlands: slotvers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hervormer
Volgende onderwerp: grootheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:27:01 MGT 2024