Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oekraïner
Oekraïner [boodskap #144649] Wo, 14 Februarie 2024 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oekraïner
Afbreking: Oe•kra•ï•ner
Samestelling: Oekraïne + -er


Selfstandige naamwoord: Oekraïner
Meervoud: Oekraïners
Verkleinwoord: Oekraïnertjie
Meervoud van verkleining: Oekraïnertjies

Betekenis:
• 'n Persoon van die land Oekraïne in Oos-Europa.

Gebruik:
• Die Oekraïners is vriendelike mense.

Verwant
• Oekraïne
• Oekraïens

Vertaling:
Engels: Ukrainian
Nederlands: Oekraïner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koeëlwond
Volgende onderwerp: Oekraïens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:08:03 MGT 2024