Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dronkverdriet
dronkverdriet [boodskap #144609] Sa, 10 Februarie 2024 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dronkverdriet
Afbreking: dronk•ver•driet
Samestelling: dronk + verdriet


Selfstandige naamwoord: dronkverdriet
Meervoud: dronkverdriet
Verkleinwoord: dronkverdriet
Meervoud van verkleining: dronkverdriet

Betekenis:
• Selfbejammering tydens dronkenskap; depressie veroorsaak deur die oormatige inname van alkohol.

Gebruik:
• Die man ly aan dronkverdriet.

Sinoniem:
• beskonkenheid
• dronkmansverdriet

Vertaling:
Engels: drunk and remorseful
Nederlands: dronken en verdrietig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinderdae
Volgende onderwerp: betaaldag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:20:02 MGT 2024