Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasvoorman
plaasvoorman [boodskap #144602] Vr, 09 Februarie 2024 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasvoorman
Afbreking: plaas•voor•man
Samestelling: plaas + voorman


Selfstandige naamwoord: plaasvoorman
Meervoud: plaasvoormanne

Betekenis:
• 'n Voorman op 'n plaas.

Gebruik:
• Ek op soek na werk as 'n plaasvoorman.

Sinoniem:
• plaasbestuurder

Vertaling:
Engels: farm foreman
Nederlands: voorman van de boerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teregstaan
Volgende onderwerp: syde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:51:31 MGT 2024