Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meevaller
meevaller [boodskap #144592] Do, 08 Februarie 2024 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meevaller
Afbreking: mee•val•ler
Samestelling: meeval + -er


Selfstandige naamwoord: meevaller
Meervoud: meevallers
Verkleinwoord: meevallertjie
Meervoud van verkleining: meevallertjies

Betekenis:
• 'n Onverwagte voordeel of geluk. Iets wat 'n mens meeval.

Gebruik:
• As jy die lotto wen, sal jy jou meevallertjie met jou naaste deel?

Sinoniem:
• ekstratjie
• gelukkie
• gelukslag
• gelukskoot

Antoniem:
• teenvaller

Vertaling:
Engels: windfall, stroke of luck, surprise
Nederlands: meevaller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedrang
Volgende onderwerp: sosioloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:26:05 MGT 2024